 |
 |
 |
 |
|
|
 |
|
|
|
 |
|
 |
 |
 |
|
|
 |
I started in May 2003 weighing 86kg and wearing a size 42 dress. I now weigh 64kg and wear size 34 clothing and still going strong, aiming at a target weight of 60kg. As usual, I've tried every other diet available, but only had success with Medi-Shape. As an insulin dependant diabetic, I have to be careful, but during this diet, I was constantly motivated and believe me: if I can do this, anyone can! Being a diabetic makes it harder to lose weight but a healthy person, motivated to stick to the program, may lose the same kilos in half the time it took me. Since this is not a crash diet, it becomes a way of living with healthy eating habits. Best of all, the kilos just drops off and once you are thin, and you stick to this healthy living style, you STAY thin. Even when I was on honeymoon eating all the wrong things for four days, I did not pick up one gram!
|
 |
|
 |
|
|
|
 |
 |
|
 |
Baie dankie vir die e.pos wat ek gereeld van julle ontvang. Ek het aangesluit by Medi Shape en het sover 7kg gewig verloor. Ek is baie in my noppies met die produk(te). Dat dit 'n nuwe lewensstyl by my aangebring het, is wel waar. Ek het totaal en al afgesien van my vorige eetpatroon en voel wonderlik gesond. Inteendeel ek kan glad nie meer ryk en vetterige en groot porsies kos geniet nie. Ook het ek afgesien van die kosse wat nie in my bloedgroep val nie en DIT alleenlik het my baie anders laat dink oor kos. Ek loop eenvoudig verby dit wat ek nie mag eet nie en werklik waar ek mis dit nie eers nie!!!!!!!!!! Ek het nog 3kg om te verloor en kan nie wag om dit te behaal nie. Dan het ek 10kg en baie baie sentimeters verloor. Dankie aan die Medi-Shape personeel en kundiges wat dit vir my moontlik gemaak het. Julle program is werklik spesiaal en maklik om te volg, DAAR IS WEL 'N LEWE TERWYL JY DIEET!!!!!!!!
|
|
| ALMA MAREE
|
 |
|
 |
 |
 |
 |
Baie Dankie Medi-Shape. Met hierdie brief wil ek Medi-Shape bedank vir hulle wonderlike program. MENSE DIT WERK ....... Dankie Medi-shape vir die 6 plus kilo's wat ek in EEN maand verloor het. Ek het lanklaas so goed en gesond gevoel ..... en my man en familie se ek lyk wonderlik. Weereens baie baie dankie.
|
|
| MANDY - 04/02/2008
|
 |
|
|
|
 |
 |
TEL. +27 (0)21 554 4401 / 21
CELL. +27 (0)72 340 7339
|
 |
 |
 |
| MEDI-SHAPE |
 |
 |
 |
 |
|
|
 |
 |
 |
|
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
|
 |
|
 |
| Strength is the capacity to break a chocolate bar into four pieces with your bare hands - and then eat just one of the pieces.
|
|
|
 |
|
 |